Jakof Swerdlof

Jakof Swerdlof
Jakof Swerdlof

Voorsitter van die Sekretariaat van die Russiese Kommunistiese Party (Bolsjewiste)
Ampstermyn
1918 – 16 Maart 1919
Voorafgegaan deur Elena Stasowa
(as tegniese sekretaresse)
Opgevolg deur Elena Stasowa

Voorsitter van die Al-Russiese Sentrale Uitvoerende Komitee
Ampstermyn
21 November 1917 – 16 Maart 1919
Voorafgegaan deur Lew Kamenef
Opgevolg deur Michail Wladimirsky

Lid van die 6de, 7de Politburo
Ampstermyn
29 November 1917 – 16 Maart 1919

Lid van die 6de, 7de Sekretariaat
Ampstermyn
6 Augustus 1917 – 16 Maart 1919

Persoonlike besonderhede
Gebore (1885-06-03)3 Junie 1885
Nizjni Nowgorod, Nizjni Nowgorod-goewerment, Russiese Keiserryk
Sterf 16 Maart 1919 (op 33)
Moskou, Russiese SFSR
Politieke party Kommunistiese Party van die Sowjetunie
Eggenoot/-note Klawdia Nowgorodtsewa

Jakof Michailowitsj Swerdlof (Russies: Яков Михайлович Свердлов; 3 Junie 188516 Maart 1919) was ’n administrateur van die Bolsjewisteparty en voorsitter van die Al-Russiese Sentrale Uitvoerende Komitee.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search